Header Artwork
#HardloopVirHoop

#HardloopVirHoop ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid

AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid het die #HardloopVirHoop-projek in 2019 van stapel gestuur het om fondse en blootstelling vir die slagofferondersteuningsfonds te skep.

Ná die span drawwers en ondersteuners die lange kilometers deur die Vrystaat kaf gedraf het, weet ons dat die projek suksesvolle is.

Te danke aan skenkings en fantastiese borge is meer as R85 000 vir dié fonds ingesamel, asook R60 000 se borgskappe wat die #HardloopVirHoop in 2019 moontlik gemaak het. Deur bewusmaking op sosiale media het ons net meer as 100 000 mense bereik!

Dit was egter maar net die begin, want #HardloopVirHoop gaan nou elke jaar plaasvind. Hou dus dié spasie dop.

Baie dankie aan elkeen wat by #HardloopVirHoop betrokke was!

Staan saam met slagoffers van geweldsmisdaad en plaasaanvalle. Hou jou oë oop vir die #HardloopVirHoop-projek in 2020 en ondersteun AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid. 

Dankie aan al ons borge: 

 

Skenk so:

Begunstigde: AfriForum NPC

Bank: FNB

Rekeningnommer: 623 498 983 98

Tak: Centurion

Takkode: 261-550

Verwysing: Hardloop vir Hoop 

Sluit so aan: SMS “#Hoop” na 32349 (R1).

Indien u meer inligting oor dié eenheid verlang of traumaverwante navrae het, kan u trauma@afriforum.co.za e-pos.

AfriForum moet my kontak:

 

 

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN