--> -->
Spyskaart +

Haal uit, wys!

Junie 30, 2013 deur afriministrator

SONDAG: DIE burgerregteorganisasie AfriForum is besig om vuis te bal teen munisipaliteite wat onbevoegde mense aanstel. AfriForum het munisipaliteite regoor die land gevra om te bewys dat amptenare voldoen aan die minimumbevoegdheidstandaarde. Die afsnydatum vir die munisipaliteite om dié bewyse te lewer was 1 Januarie, maar 43 munisipaliteite het glad nie gereageer nie.

Lees meer hier