|

Gemeenskap sê NGV gaan hele land skaad

“Die NGV is ’n stelsel wat die hele land gaan skaad, wat geen doel dien nie en wat uiteindelik gaan verseker dat geld in mense se sakke beland wat dit nie verdien nie,” het Billy Maritz, ’n inwoner van Centurion, by AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gesê. Kyk dié video om te sien wat ander inwoners oor die NGV gesê het en wat AfriForum se plan is om dit teen te staan.

Soortgelyke plasings