Forum Tydskrif

Forum Tydskrif

Forum Tydskrif is propvol nuus oor die organisasie se burgerregteprojekte, -veldtogte en -aksies. Dis ’n ledetydskrif wat daarop gemik is om lede op verskillende terreine en oor allerlei gebeure ingelig te hou, maar ook te laat saampraat en saamdink.

Laai jou Forum Tydskrif hier af: Forum 30

Vul gerus die vorm in om die Forum-biblioteek te besoek.

Tekenprent

Hierdie tekenprent oor die Afrikanerheld, genl. Koos de la Rey, is onlangs saam met die Desember-uitgawe van Forum Tydskrif aan AfriForum-lede gestuur.

De la Rey, wat ook as die Leeu van die Wes-Transvaal bekend gestaan het, se prestasies as krygsman was so indrukwekkend dat hy vandag nog daarvoor onthou word. Dit is belangrik dat ons die geskiedenis en ons helde onthou.

Gaan lees meer oor De la Rey en sy deelname aan die Anglo-Boereoorlog hier: De-La-Rey.pdf