|

Forum Nuus gesels met organiseerder van internasionale optogte teen plaasmoorde

Arno Nel, ’n gebore Suid-Afrikaner wat die afgelope 17 jaar in Australië woon, praat in dié video openhartig oor Australiërs se siening van plaasmoorde, onteiening sonder vergoeding, die SA regering en die voor- en nadele van emigrasie. “Ons bly in Australië en nie in die hemel nie. Van ons wat hierheen gekom het, kan getuig dat dit glad nie ’n maklike besluit was nie en dat dit ook nie maklik was om hier aan te pas nie. Australiërs is nou baie oop om te luister oor wat in SA aangaan en wil ook help om die land se probleme op te los.”

Soortgelyke plasings