--> -->
Spyskaart +

AfriForum se Welkom-tak hou Vergadering

Januarie 27, 2016 deur Leomar van Schalkwyk

AfriForum se Welkom-tak hou vergadering.

Donderdag 28 Januarie 2016 om 18:00 by die Ou Lighuis kerk.

Kom woon dit by en word deel van die wenspan. Skakel Johan Terblanche by

082 954 3160 vir enige verdere navrae.