--> -->
Spyskaart +

AfriForum leierskamp vir graad 11-leerlinge

Augustus 18, 2015 deur Admin

Ons kondig met vreugde aan dat AfriForum onlangs besluit het om ’n leierskapsontwikkelingskamp vir die kinders van AfriForum se lede aan te bied.

Datum: Saterdag, 5 Desember 2015

Tyd: 14:00

Plek: Mooikrans Equus R35 Mooigelegen plaas, Amersfoort, 2490

Lees meer oor die kamp hier