--> -->
Spyskaart +

Eskom-prysskok van 15%!

Desember 10, 2018 deur Mareli Rall

AfriForum dien Dinsdag, 11 Desember 2018 ’n klag by die parlement in oor Eskom se prysskok van 15%.

ANC-beheerde munisipaliteite is van die grootste wanbetalers. Munisipaliteite skuld Eskom altesaam R17 miljard en Eskom wil hul kragtoevoer afsny. Betalende inwoners moet dus nou ook die las van hoër tariewe dra terwyl hulle moontlik hul kragtoevoer kwyt kan wees weens munisipale wanbetaling en diefstal.

Staan saam met AfriForum op vir jou regte en help ons om dié onbillike prysverhoging te beveg en verandering in die kragsektor te weeg te bring. Gee ons ’n mandaat om namens jou mondelinge insette by die openbare verhore in Januarie 2019 te lewer.

Hier is die geleentheid om jou naam by die klag te voeg:

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.