--> -->
Menu +

Monthly Archives: July 2019

AfriForum Springbok Vasbyt 2019: Met eer en dank aan alle Suid-Afrikaanse spesiale magte (Recce’s)

July 18, 2019 deur afriministrator

Hoe sê mens dankie aan die soldate wat bereid is om die hoogste offer te bring, en hulle families? Hoe wys mens jou dankbaarheid dat hulle bereid is om hul lewens vir ons veiligheid, en die veiligheid van die land … Continue reading

AfriForum-buurtwag skerp veiligheid in Oos-Moot op

July 18, 2019 deur Carina Bester

AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 15 Julie 2019 in samewerking met die Tshwane-metro, ’n plaaslike raadslid en die gemeenskap 12 spreiligte in Pieter Humanpark geïnstalleer om veiligheid in die omliggende gebied op te skerp. Dít volg nadat ’n inwoner die buurtwag gekontak … Continue reading

Policewoman dies days after AfriForum’s warning about firing shots

July 18, 2019 deur Carina Bester

A few days after AfriForum’s media conference on prosecuting Julius Malema, where the organisation warned against the reckless firing of shots, a policewoman died in just such an incident. 

Polisievrou dood enkele dae ná AfriForum waarsku oor gevaar van skote afvuur

July 18, 2019 deur Carina Bester

Enkele dae nadat AfriForum tydens ’n mediakonferensie oor vervolgingsake teen Julius Malema teen die roekelose afvuur van skote gewaarsku het, is ’n polisievrou in só ’n voorval oorlede.

AfriForum and Tshwane Metro reach consensus on tariff increase

July 17, 2019 deur Carina Bester

AfriForum and the Tshwane Metro have met and pledged to work together to ensure consensus for both parties regarding the implementation of the 2019/2020 electricity tariff increases.