--> -->
Menu +

Monthly Archives: April 2019

AfriForum se teenboelieveldtog en Laetitia Dee besoek Laerskool Roodekrans

April 30, 2019 deur Hesti Steenkamp

Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 25 April 2019 by die Laerskool Roodekrans in Roodepoort besoek afgelê. Dié veldtog dien ter bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in.

AfriForum se Oos-Moot-buurtwag bekamp misdaad met selfdoenaksies

April 30, 2019 deur Hesti Steenkamp

Die AfriForum-buurtwag in Oos-Moot het die afgelope naweek by die spruit op die hoek van 30ste en Cunninghamlaan bymekaargekom om ’n reuseontbossingsaksie van stapel te stuur. Die gemeenskap het ’n behoefte uitgespreek om dié gebied te beveilig, waarna die Oos-Moot-buurtwag … Continue reading

AfriForum opposes court application to ban the old flag

April 30, 2019 deur Admin

The civil rights organisation AfriForum will oppose the Nelson Mandela Foundation’s court application – which seeks to have the old South African flag declared hate speech and banned – in the South Gauteng High Court. This follows after the Nelson … Continue reading

OU VLAG

April 30, 2019 deur Admin

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan die Nelson Mandela-stigting se hofaansoek – dat die ou Suid-Afrikaanse vlag verban en as haatspraak verklaar word – in die Suid-Gautengse hoë hof teenstaan. Dit volg ná die Nelson Mandela-stigting AfriForum as ’n respondent tot hul … Continue reading

AfriForum’s Greater Pretoria branches submit commentary in Tshwane Metro IDP process

April 30, 2019 deur Hesti Steenkamp

AfriForum’s Greater Pretoria branches have submitted written commentary for the Tshwane Metropolitan Municipality’s Integrated Development Plan (IDP) the past month, as part of AfriForum’s national IDP project.