--> -->
Menu +

Monthly Archives: December 2018

AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag ontvang nuwe veiligheidstoerusting

December 20, 2018 deur Hesti Steenkamp

Die AfriForum-buurtwag in Hartbeesfontein het onlangs nuwe veiligheidstoerusting ontvang om voorsiening te maak vir die toename in lede by dié buurtwag. Die toerusting sluit flitse, voertuigmagnete, glimbaadjies en koeëlvaste baadjies in. “AfriForum se Hartbeesfontein-buurtwag het die afgelope paar maande heelwat … Continue reading

Mbalula’s Dubai trip: AfriForum welcomes Public Protector’s finding

December 19, 2018 deur Marelie Greeff

The civil rights organisation AfriForum welcomes the finding of the Public Protector (PP), Busisiwe Mkhwebane, that the 2016 family holiday trip to Dubai of former Minister of Sport, Fikile Mbalula, was paid for by Sedgars Sports and that this constitutes … Continue reading

Mbalula Dubai-vakansie: AfriForum verwelkom openbare beskermer se bevindinge

December 19, 2018 deur Marelie Greeff

Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die bevindinge van die openbare beskermer (OB), Busisiwe Mkhwebane, dat die voormalige minister van sport se 2016 gesinsvakansie na Dubai, betaal is deur Sedgars Sports en dat dit neerkom op botsende belange. Die OB het ook … Continue reading

Warrant issued for Grace Mugabe to be arrested

December 19, 2018 deur Marelie Greeff

The civil rights organisation AfriForum today announced that a warrant has been issued for the arrest of Grace Mugabe.

Lasbrief uitgereik vir Grace Mugabe se inhegtenisneming

December 19, 2018 deur Marelie Greeff

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat daar ’n lasbrief uitgereik is vir die inhegtenisneming van Grace Mugabe.