--> -->
Menu +

Monthly Archives: July 2018

AfriForum-buurtwagte in Kalahari-distrik neem aan nasionale massapatrollie deel

July 31, 2018 deur Natasha Venter

Die AfriForum-buurtwagte in Upington, Kathu en Kuruman, het op Vrydag 20 Julie 2018 in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums, sekuriteitsmaatskappye en die SAPD aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.

AfriForum-buurtwag en sekuriteitsmaatskappy trek veediewe vas

July 31, 2018 deur Natasha Venter

Die gesamentlike optrede van die AfriForum-buurtwag in Vryburg en P.H. Sekuriteits­maatskappy het Saterdagnag tot gevolg gehad dat veediewe vasgetrek is. ’n Wag van die sekuriteitsmaatskappy het ’n veedief op ’n plaas op die Kuruman-pad betrap waarna hy sy werkgewer, wat … Continue reading

Affected community members can claim due to Wapadrand power outages

July 31, 2018 deur Natasha Venter

Following regular power outages in certain Pretoria neighbourhoods due to a fire at the Wapadrand substation, AfriForum gives clarity about the process that affected community members should follow to claim compensation from the Tshwane Metro for expired groceries.

Geaffekteerde gemeenskapslede kan eis weens Wapadrand-kragonderbrekings

July 31, 2018 deur Natasha Venter

Na afloop van gereelde kragonderbrekings in sekere woonbuurte van Pretoria weens ’n brand by die Wapadrand-substasie gee AfriForum duidelikheid oor die proses wat geaffekteerde gemeenskapslede kan volg om vergoeding vir kruideniersware wat verval het van die Tshwane-metro te verhaal.

AfriForum stig Nuwerus-plaaswag in Matzikama

July 31, 2018 deur Natasha Venter

Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n vierde plaaswag in die Matzikama-streek gestig om misdaad in dié gebied te help hokslaan. Die Nuwerus-plaaswag gaan vyf sektore patrolleer, naamlik Landplaas, Nuwerus, Biesiesfontein, die dorp Bitterfontein en die plase in die gebied. AfriForum gaan … Continue reading