--> -->
Menu +

Monthly Archives: April 2017

AfriForum-takke help droë Calvinia

April 26, 2017 deur Mariska Batt

  Die AfriForum-takke in Secunda, Bethal, Standerton, Witbank en Middelburg het gedurende Maart en April 2017 gehelp om duisende liters water aan die Calvinia-gemeenskap te skenk wat tans ’n groot droogtekrisis ervaar. Die onderskeie takke het ook al te saam … Continue reading

Riots in North West proves necessity of AfriForum’s Safety Summit

April 26, 2017 deur Natasha Venter

AfriForum, in cooperation with the Solidarity Movement, will be hosting a national Safety Summit on 6 May 2017 at the Heartfelt Arena in Pretoria. Various experts in the community safety sector will address attendees on how to curb crime.

Onluste in Noordwes wys behoefte aan AfriForum-veiligheidsberaad  

April 26, 2017 deur Natasha Venter

  AfriForum in samewerking met die Solidariteit Beweging hou op 6 Mei 2017 ’n nasionale veiligheidsberaad by Heartfelt Arena in Pretoria. Verskeie kenners in die gemeenskapsveiligheidsektor gaan gemeenskappe toespreek oor hoe hulle misdaad kan hokslaan.

Phalaborwa-tak oorhandig stoptekens aan munisipaliteit

April 26, 2017 deur Natasha Venter

AfriForum se Phalaborwa-tak het op 25 April 2017 10 stoptekens aan die Ba-Phalaborwa Munisipaliteit oorhandig. Dít volg nadat die plaaslike tak ’n tekort aan stoptekens in die dorp as probleem geïdentifiseer het. Dit gaan die dorp vir alle motoriste veiliger … Continue reading

Farm attacks and farm murders in South Africa: Statistics point to drastic increase in farm murders

April 26, 2017 deur Natasha Venter

The farm murder and farm attack statistics for the 2016/2017 financial year was announced today by the AfriForum Research Institute (ANI) in Pretoria. The total amount of verified farm attacks for the 2016/2017 period is 357 and the amount of … Continue reading