--> -->
Menu +

Monthly Archives: May 2015

Merafong moet Blyvooruitzicht se watertoevoer herstel – AfriForum

May 27, 2015 deur Mariska Batt

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Dinsdag, 26 Mei daarop aangedring dat die Merafong Plaaslike Munisipaliteit voldoende water aan die Blyvooruitzicht-gemeenskap in Gauteng verskaf.

Deurbraak vir Afrikaanse skole rondom toelating van leerlinge

May 27, 2015 deur Alet Rademeyer

’n Tussentydse hofbevel is in die Johannesburgse hooggeregshof toegestaan wat Afrikaanse skole voorlopig toelaat om steeds die skool se taal- en toelatingsbeleid toe te pas in die aansoekproses om toelating deur leerlinge. ’n Dringende hofaansoek is deur die Federasie van … Continue reading

EFF MP should pay thousands for AfriForum legal costs

May 27, 2015 deur Esmarie Prinsloo

Hardly a year after Aubrey Baartman, Northern Cape Premier Candidate, lost his case against AfriForum, he has to pay R93 895.44 from his own pocket to AfriForum for their legal costs.

EFF-LP moet duisende opdok vir AfriForum-regskostes

May 27, 2015 deur Esmarie Prinsloo

Skaars ’n jaar nadat Aubrey Baartman, premierskandidaat van die EFF in die Noord-Kaap sy saak teen AfriForum verloor het, moet hy nou R93 895.44 uit sy eie sak aan AfriForum vir regskostes betaal.

Neighbourhood watches team up to fight crime

May 26, 2015 deur Mariska Batt

AfriForum’s Fichardt Park and Rayton-Heuwelsig branches executed a successful patrol this weekend during which 20 vehicles patrolled the neighbourhoods between midnight on Friday until 01:45 on Saturday morning.