--> -->
Menu +

Monthly Archives: May 2015

In tyd van krisis is daar nie plek vir koek- en teegesprekke

May 5, 2015 deur Alet Rademeyer

Net so lief as wat hy die land het, so kwaad is hy oor die wyse waarop dit nou regeer word. So het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, gister by ’n krisisberaad van die Solidariteit Beweging in Pretoria gesê. … Continue reading

Staatsverval noodsaak krisisberaad – Solidariteit Beweging

May 5, 2015 deur Alet Rademeyer

Die toenemende agteruitgang en verval in die land, meerderheidsoorheersing deur die ANC-regering wat die gevaar van tweedeklasburgerskap vir Afrikaners inhou, is die hoofredes waarom die Solidariteit Beweging vandag ’n krisisberaad in Pretoria hou om ’n plan vir die toekoms uit … Continue reading

SAPS Margate refuses to open assault docket – AfriForum

May 4, 2015 deur Mariska Batt

Dudley and Michael Buys, a father and son from Margate on the KwaZulu-Natal South Coast, were assaulted by their neighbours last week. The SAPS Margate was contacted and the members who responded to the complaint refused to open an assault … Continue reading

SAPD Margate weier om aanrandingsaak oop te maak – AfriForum

May 4, 2015 deur Mariska Batt

Dudley en Michael Buys, ’n pa en seun van Margate aan die suidkus van KwaZulu-Natal, is verlede week deur hulle bure aangerand. Die SAPD Margate is gekontak en die polisiebeamptes wat op die klagte gereageer het, het geweier om ’n … Continue reading

Ware feite oor AfriForum en Malema-saak

May 4, 2015 deur Kallie Kriel

AfriForum neem kennis daarvan dat daar ʼn paar mense is wat op sosiale media feite verdraai en samesweringsteorieë verkondig om AfriForum in ʼn slegte lig te probeer stel. Die jongste verdraaiing van die feite oor AfriForum en TLU SA se … Continue reading