--> -->
Menu +

Monthly Archives: December 2014

New York and Quebec ban fracking over health and economic concerns

December 22, 2014 deur Esmarie Prinsloo

“This is what we have been waiting for – it’s a real game-changer!” were the jubilant words of TKAG CEO, Jonathan Deal, on learning that both New York State and Canada’s Quebec province have made clear their intentions to ban … Continue reading

New York en Quebec verban hidrobreking weens ekonomiese en gesondheidsredes

December 22, 2014 deur Esmarie Prinsloo

”Dit is waarvoor ons gewag het – dit verander voorwaar die spel!”, was die opgewonde woorde van TKAG se hoof uitvoerende beampte, Jonathan Deal, toe hy verneem het dat beide die staat New York in die VSA en die provinsie … Continue reading

Community to focus on illegal dumping

December 18, 2014 deur Mariska Batt

The Ekurhuleni Metro has a general increasing problem with regards to illegal dumping in public spaces. To clean illegal dumping is costing the tax payers millions, not to mention the fact that the value of property decreases and that the … Continue reading

Gemeenskap fokus op onwettige vullisstorting

December 18, 2014 deur Mariska Batt

Die Ekurhuleni Metro het ʼn toenemende probleem met onwettige vullisstorting in openbare gebiede. Om die vullis te verwyder kos belastingbetalers miljoene, om nie eers die afname in waarde van eiendomme en die afbreuk aan die estetiese voorkoms te noem wat … Continue reading

Veiligheidswenke vir die feesseisoen

December 17, 2014 deur Esmarie Prinsloo

Dit is sewe dae, dan’s dit Kersfees, en baie van ons gaan met vakansie, maar die ander wat by die huis bly se woonbuurte is stiller en dit geen vir inbrekers die gulde geleentheid om toe te slaan. Hier is … Continue reading