Podlitiek: Bloemfontein se grondgrypelas, regter verkeerd oor ras, AfriForum vat TikTokker vas

In vandag se episode bespreek Ernst en Louis die grondgrype in Bloemfontein, die nuutste feite rakende die regter wat bisarre ras-eis: “Hoekom is julle almal wit?” gemaak het, en AfriForum se privaatvervolgingseenheid se wen in die hof teen ’n TikTokker wat skuldig bevind is aan die maak van valse rassisme-bewerings.