Spyskaart +

Brandbestrydingskrisis in Vaalharts

firefighting-crisis-in-vaalharts-icon-afr
Maart 17, 2017 deur Admin

 

Die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit in Vaalharts beskik nie oor die nodige brandbestrydingstoerusting nie. Op Sondag 2 April 2017 het die geboue van Senwes en Toyota op Hartswater afgebrand. Die gemeenskap van Vaalharts moes hul eie toerusting gebruik om die brande te blus.

Vir hierdie rede neem AfriForum aksie teen die munisipaliteit.

Voeg jou naam by ons petisie wat saam met die memorandum en eise aan die munisipale bestuurder oorhandig gaan word.

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.