--> -->
Spyskaart +

AfriForum teen skaliegasontginning in Suid-Afrika

Maart 6, 2013 deur Julius Kleynhans

AfriForum het ’n alliansie met die Treasure the Karoo Action Group (TKAG) gevorm om hidrobreking vir skaliegas in die Karoo teen te staan. Ons sal saam met die TKAG alles in die stryd werp om te keer dat hidrobreking in … Continue reading

Moenie dat die owerheid jou BOELIE nie!

Maart 6, 2013 deur Kallie Kriel

Die tipiese skoolboelie se modus operandi is eenvoudig. Hy is gewoonlik groter en sterker as die ander kinders. Sy slagoffer is kleiner en swakker en ʼn maklike prooi. Die boelie se veronderstelling is dat hy op arrogante wyse kan doen … Continue reading