--> -->
Spyskaart +

Bevoorreg of nie? Besluit jy!

Augustus 13, 2013 deur Nantes Kelder

Ek word daagliks gekonfronteer met die realiteit van misdaad… “Gewone” moorde, plaasmoorde, plaasaanvalle, swak diens deur die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag, en vele ander uitdagings maak my dae vol. Dan wil mense altyd weet: “Pla dit jou nie”, of … Continue reading

Voorsorg is beter as nasorg: Tien redes waarom plaasmoorde geprioritiseer moet word

Augustus 12, 2013 deur Ernst Roets

Die moordenaars van die egpaar Ernest (77) en Annetjie (76) van Rooyen is verlede week tot dubbele lewenslange gevangenisstraf gevonnis. Oupa Mokoena (47) en Ezekiele Mguni (30) het dié egpaar in Januarie vanjaar op die plaas Somerset, naby Parys in … Continue reading

Entrepreneurskap – Die boer, die grond en die reën

Julie 29, 2013 deur Charl Oberholzer

John F. Kennedy het gesê mens moenie vra wat jou land vir jou kan doen nie, maar wat jy vir jou land kan doen. Maar om iets vir jou land te kan doen, moet jy minstens vir jouself kan sorg, … Continue reading

Die ding oor Mynbou in Suid Afrika

Julie 22, 2013 deur Julius Kleynhans

Met meer as 25000 prospekteer aansoeke in Suid Afrika. Waar gaan ‘n Myn te ver? Ek wil graag ‘n veldtog loods wat die “No-go” sones uitwys waar myne nie kan myn nie. Mynbou is werklik belangrik vir die ekonomie, maar … Continue reading

Onbevoegde staatsaanklaers ondermyn die strafregstelsel

Julie 16, 2013 deur Nantes Kelder

Klap my maar teen die kop maar sekere dinge verstaan ek glad nie. Gedurende Julie 2011 word ʼn gesin van Montana in die noorde van Pretoria in hul huis aangeval deur ʼn rowerbende. Die verdagtes word gearresteer nadat die pa … Continue reading