--> -->
Spyskaart +

DA-leiers se steun aan ANC se grondbeleid bedreig eiendomsreg

Februarie 20, 2014 deur Kallie Kriel

Die volgende rubriek is ingehandig by Beeld deur Kallie Kriel uitvoerende hoof van AfriForum. Die besluit van die DA se nasionale leierskap om die ANC se Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte te steun, is polities roekeloos. Dit hou die … Continue reading

AfriForum Veiligheid

Februarie 13, 2014 deur Ian Cameron

Veiligheid is nou ʼn burgerlike plig weens die staat se onvermoë om lansburgers op ʼn doeltreffende wyse te beveilig. Dit is ons mening by AfriForum. Met misdaad wat onbeheers styg (in die Wes-Kaap alleen het die moordsyfer die afgelope jaar … Continue reading

Nederlandse lid van AfriForum Jeug

Februarie 12, 2014 deur Juran van den Heever

Laat ek begin deur myself voor te stel. My naam is Guido Urlings, ek is 24 jaar oud, woonagtig in Sittard (Nederland) en in die daaglikse lewe student aan die European Law School van die Universiteit van Maastricht. Daarbenewens werk … Continue reading

Is 2014 ’n voorstoep na die volgende Zimbabwe?

Januarie 9, 2014 deur Ernst Roets

Vir ’n organisasie wat so sewe en ’n half jaar oud is, het AfriForum tot dusver nie te sleg gedoen nie. As ’n nieregeringsorganisasie wat spesifiek op die beskerming van burgerregte en minderheidsregte toegespits is, raak AfriForum se rol in … Continue reading

AfriForum spreek VN toe oor plaasmoorde

Desember 13, 2013 deur Ernst Roets

Die groei in AfriForum se ledetal het dit vir die organisasie moontlik gemaak om hom sterker op die internasionale publiek toe te spits. Dit is ook die rede waarom AfriForum die Verenigde Nasies se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland … Continue reading