--> -->
Spyskaart +

Kry perspektief deur konteks binne perspektief te plaas

Junie 20, 2014 deur Henk Maree

Christi Kruger skryf in haar brief (Beeld, 19 Junie) dat ek `n “bietjie perspektief” moet kry en moet “besin” oor my “witheid”. Hoewel die aanval onnodig persoonlik is, is dit tog belangrik om nie net my standpunt nie, maar ook … Continue reading

Ruk eerder sukkelende skole reg as om ander af te trek

Junie 17, 2014 deur Alet Rademeyer

Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, sê hy hou nie van die huidige toedrag van sake in openbare skole nie en wil hê stedelike skole moet met township-skole saamsmelt. Wel, mnr. Lesufi, ons hou ook nie van die huidige toedrag … Continue reading

Reaksiebrief op Adriaan Basson se opiniestuk

Junie 13, 2014 deur Henk Maree

Ek is, net soos Shaka Sisulu, ’n nugter, realistiese jongmens in Suid-Afrika, en nes hy is ek ook lief vir Suid-Afrika, maar ek verskil reëlregvan sy stelling op Twitter. Die stelling lui soos volg: “Most blacks I know feel that … Continue reading

Die groot leuen: Moedertaalonderrig maak jou minder aanvaarbaar.

Junie 12, 2014 deur Alet Rademeyer

Harde woorde het die afgelope week oor Afrikaans geval. Die toekoms van die taal, veral as onderrigtaal aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is in die spervuur en asems word opgehou oor die uiteinde van ’n verslag wat ’n taakspan saamgestel het … Continue reading

Veronderstel

Junie 3, 2014 deur Henk Maree

Ná die herdenking van die Kerkstraatbom besef ek hoe min van vandag se jeug werklik ‘n konsep het van hul eie land se geskiedenis. Dit is ‘n skokkende ontnugtering en ek besef meteens die die rede hiervoor: die ANC het … Continue reading