--> -->
Spyskaart +

Tree op, SAPD, sê AfriForum

Mei 19, 2014 deur Ian Cameron

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die Wes-Kaapse polisiekommissaris Luitenant-Generaal Arno Lamoer, versoek om spesialiseenhede teen perlemoenstropery, smokkelary en dwelmhandel in die Wes-Kaap weer in te stel. Dít, omdat dié bedrywe dié provinsie se jeug tot op die rand van algehele morele … Continue reading

Hoekom sal jy nie in Afrikaans wil studeer nie?

Mei 15, 2014 deur Eduan Dupper

Sowat ’n maand gelede sit en wag ek op die Universiteit van Pretoria se Hatfield-kampus vir my klas om te begin toe ek van my medestudente hoor gesels oor iets wat my na aan die hart lê. Hulle gesprek gaan … Continue reading

Ek sê wat ek wil

Mei 15, 2014 deur Juran van den Heever

Skakelbeamptes in professionele sake-omgewings was van die eerstes wat die bepalende mag van sosiale media besef het.  Dit was duidelik dat sosiale media die organisasie met mense in verbinding bring soos nog nooit tevore nie en dat sosiale media sterk … Continue reading

Dertien redes waarom die EFF die beste veldtog gevoer het

Mei 14, 2014 deur Ernst Roets

My ouma het altyd die storie vertel van die tannie in die kerk wat nooit ’n slegte woord oor iemand kon sê nie, maak nie saak hoe min sy van die persoon gehou het nie. Uit nuuskierigheid vra die dominee … Continue reading

Stilbly gaan nie dienslewering verbeter nie

Mei 14, 2014 deur Alet Rademeyer

Die lewe op ’n klein plattelandse dorpie is in die jaar 2014 glad nie so idillies soos baie mense dink nie. Vat nou maar my goeie vriendin wat op Parys bly. As ek als moet trotseer waardeur hul gemeenskappe elke … Continue reading