--> -->
Spyskaart +

Twee keer geskiet in plaasaanval, oorleef

November 7, 2014 deur Lorraine Claasen

Ek stap op Margate se strand op pad na die plek waar die vissermanne bymekaarkom, want ek moet vir oom George Erasmus ontmoet. Ek word begroet deur ʼn klomp manne wat besig is om die waters letterlik te toets en … Continue reading

Die tien foute wat die ANC probeer verswyg

Oktober 29, 2014 deur Flip Buys

Die ANC plaas met aanhoudende aanvalle sy teenstanders op die verdediging, maar  verswyg die donker kolle in sy eie verlede. Die gevolg is skuldgevoelens en –belydenisse aan die een kant, en beskuldigings en eise om regstelling aan die ander kant. … Continue reading

Niksdoen is nie vir AfriForum ʼn opsie nie

Oktober 22, 2014 deur Kallie Kriel

AfriForum se besluit om ʼn klag teen die “rap-groep” Dookoom se haatlied “Larney jou p***” by die Menseregtekommissie (MRK) in te dien, het voorspelbaar weer kritiek van die klein groepie polities korrekte Afrikaanse kommentators ontlok. Die groepie beskou hulleself verkeerdelik … Continue reading

“Larney, jou p….s” is haatspraak.

Oktober 22, 2014 deur Ernst Roets

      ’n Kaapstadse hip-hopgroep het onlangs geslaag in hulle pogings om roem te verwerf deur rassisties te wees. Die afgelope week is aansienlike mediadekking gegee aan ’n groep wat ’n liedjie geskryf het met lirieke wat die luisteraar … Continue reading

Resep vir die toekoms van Suid-Afrika

Oktober 17, 2014 deur Charl Oberholzer

Hoe lyk die toekoms van Suid-Afrika? Is dit ’n mengelslaai van haatspraak hip-hop, ras-tellendeaksie-retoriek en ’n poskantoor wat ’n vakbond-vastrap bemeester het? Sit ons en wag vir die nuwe Nkandla-neiging en vir die volgende vlaag van belastingbetaler-depressie om sy gang … Continue reading