--> -->
Spyskaart +

Wat die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering vir jóú beteken

September 20, 2018 deur Mareli Rall

  Die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering, 2018, is in Junie vanjaar gepubliseer en dr. Aaron Motsoaledi, die minister van gesondheid, het ’n kommentaarperiode van drie maande afgekondig. Hierdie drie maande kom vandeesweek tot ’n einde en AfriForum het ’n toegewyde … Continue reading

Onteiening sonder vergoeding: Die NDR het misluk

September 6, 2018 deur Ernst Roets

Voorlegging aan die Grondwethersieningskomitee  6 September 2018  Ernst Roets   Vyftien jaar gelede het die Suid-Afrikaanse regering David Rakgase se aanbod aanvaar om die plaas te koop wat hy toe by hulle gehuur het. Tot op hede was die Suid-Afrikaanse … Continue reading

Die NGV het nog nie gebeur nie. Skep dus moed en staan saam!

September 3, 2018 deur Admin

“Ek of iemand wat ek ken was al ’n slagoffer van swak behandeling in ’n staatshospitaal” en “Ek is teen die voorgestelde NGV gekant en stuur hierdie brief aan die parlement”.

Vyf redes waarom AfriForum die plaaslys gepubliseer het

Augustus 17, 2018 deur Ernst Roets

AfriForum het die afgelope naweek ’n lys gepubliseer wat binne die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming (DLOG) versprei word. Dit bevat ’n lys van 190 eiendomme (daar is 195 op die lys, maar vyf moet van die totaal afgetrek … Continue reading

Nasionale Gesondheidsverskering gaan die goue eiers vat tot die ganse wegvlieg

Augustus 15, 2018 deur Admin

“As jy dink gesondheidsorg is nóú duur – wag totdat dit gratis is,” het die konserwatiewe Amerikaanse politieke kommentator en vermaarde skrywer P.J. O’Rourke eens op ’n tyd opgemerk. Sy woorde was toe profeties omdat dit universeel so waar is. … Continue reading