--> -->
Spyskaart +

Virseker-vennootskap verseker Afrikaans se toekoms

Augustus 3, 2018 deur Flip Buys

Ons geld moet weer Afrikaans praat – Virseker Flip Buys Die Virseker-korttermynproduk van Auto & General het ‘n nuwe ooreenkoms met die Solidariteit Beweging gesluit om Afrikaans te bevorder. Afrikaanssprekendes beskik oor ʼn reusagtige 30% van die totale koopkrag in … Continue reading

Politieke verandering kom nié in 2019 – inteendeel

Julie 20, 2018 deur Admin

Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum. Die jongste data oor wat moontlik in volgende jaar se verkiesing gaan gebeur, is onlangs bekend gemaak. Volgens Ipsos se nuutste peiling – wat redelik geloofwaardig lyk, al is daar nogtans … Continue reading

Hoekom ‘onteiening sonder vergoeding’ nou bespoedig word

Junie 21, 2018 deur Quanette Smith

Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum Teen hierdie tyd is dit seker al oorbekend dat daar ’n wesenlike gevaar van onteiening (van enige eiendom) sonder vergoeding is. Kortom is daar vroeër vanjaar ’n mosie deur die parlement … Continue reading

Suid-Afrika herhaal die foute van 1976

Junie 20, 2018 deur Flip Buys

Suid-Afrika het Saterdag op Jeugdag die Soweto-jeugopstande van 1976 herdenk. Die kernles van hierdie stuk geskiedenis is dat ’n taal nie op mense afgedwing moet word nie: Almal moet vry wees om die taal van hul keuse in onderwys te … Continue reading

Kom ons bou nuwe voertuie vir nuwe tye

Junie 14, 2018 deur Flip Buys

Die afgelope jare word die een na die ander eeufees van suksesvolle organisasies soos Naspers, Santam, Sanlam en vele ander gevier. Dit getuig van die ontploffing van skeppende energie waarmee die Afrikaner in die jare ná die vernietigende Anglo-Boereoorlog uit … Continue reading