--> -->
Spyskaart +

Onteiening sonder vergoeding: Die NDR het misluk

September 6, 2018 deur Ernst Roets

Voorlegging aan die Grondwethersieningskomitee  6 September 2018  Ernst Roets   Vyftien jaar gelede het die Suid-Afrikaanse regering David Rakgase se aanbod aanvaar om die plaas te koop wat hy toe by hulle gehuur het. Tot op hede was die Suid-Afrikaanse … Continue reading

Die NGV het nog nie gebeur nie. Skep dus moed en staan saam!

September 3, 2018 deur Admin

“Ek of iemand wat ek ken was al ’n slagoffer van swak behandeling in ’n staatshospitaal” en “Ek is teen die voorgestelde NGV gekant en stuur hierdie brief aan die parlement”.

Vyf redes waarom AfriForum die plaaslys gepubliseer het

Augustus 17, 2018 deur Ernst Roets

AfriForum het die afgelope naweek ’n lys gepubliseer wat binne die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming (DLOG) versprei word. Dit bevat ’n lys van 190 eiendomme (daar is 195 op die lys, maar vyf moet van die totaal afgetrek … Continue reading

Nasionale Gesondheidsverskering gaan die goue eiers vat tot die ganse wegvlieg

Augustus 15, 2018 deur Admin

“As jy dink gesondheidsorg is nóú duur – wag totdat dit gratis is,” het die konserwatiewe Amerikaanse politieke kommentator en vermaarde skrywer P.J. O’Rourke eens op ’n tyd opgemerk. Sy woorde was toe profeties omdat dit universeel so waar is. … Continue reading

Virseker-vennootskap verseker Afrikaans se toekoms

Augustus 3, 2018 deur Flip Buys

Ons geld moet weer Afrikaans praat – Virseker Flip Buys Die Virseker-korttermynproduk van Auto & General het ‘n nuwe ooreenkoms met die Solidariteit Beweging gesluit om Afrikaans te bevorder. Afrikaanssprekendes beskik oor ʼn reusagtige 30% van die totale koopkrag in … Continue reading