--> -->
Spyskaart +

Hoekom ’n privaatvervolgingseenheid onontbeerlik is

Maart 14, 2019 deur Natasha Venter

Deur Natasha Venter Stel jou voor dat jy die ouer van ’n gemolesteerde kind is maar geen mag het om hierdie gruweldaad stop te sit nie, want die persoon wat dit pleeg het genoeg geld om vervolging vry te spring … Continue reading

Die invloed van boeliegedrag op ons land se kinders in 2019

Maart 12, 2019 deur Admin

Die invloed van boeliegedrag op ons land se kinders in 2019: Fisiese, emosionele, verbale en kuberafknouery. Wat kan gedoen word? Afknouery is skadelike of aggressiewe gedrag wat op ’n aanhoudende en deurlopende wyse plaasvind en spesifiek gerig word op ’n … Continue reading

Bokkietoernooi 2019

Maart 9, 2019 deur Leomar van Schalkwyk

Die Bokkietoernooi is ’n sportfees wat jaarliks in Orania, Noord-Kaap aangebied word. Die toernooi is daarop toegespits om vir die sportsterre van die toekoms ’n platform te gee om hul talent vry van enige politieke inmenging uit te leef. Met … Continue reading

NGV – die hoeksteen van privaatgesondheidsorg se ondergang  

Maart 8, 2019 deur Mareli Rall

Deur Natasha Venter Healthcare is the cornerstone of the socialist state. It is the crown jewel of the welfare state – Monica Crowley Suid-Afrika kan allermins as ’n welvaartstaat beskryf word (dit is lande soos Frankryk, België en Finland). Die … Continue reading

Sê NEE vir kwotas in sport en elders

Maart 7, 2019 deur Kallie Kriel

Rassekwotas het pas weer opslae gemaak nadat Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (SASA) opdrag gegee het dat ten minste 40% van provinsiale skolespanne uit “voorheen benadeelde” (swart?) atlete moet bestaan. Swart atlete móét ingesluit word – selfs in gevalle waar hulle nie aan … Continue reading