--> -->
Spyskaart +

AfriForum Springbok Vasbyt 2019: Met eer en dank aan alle Suid-Afrikaanse spesiale magte (Recce’s)

Julie 18, 2019 deur afriministrator

Hoe sê mens dankie aan die soldate wat bereid is om die hoogste offer te bring, en hulle families? Hoe wys mens jou dankbaarheid dat hulle bereid is om hul lewens vir ons veiligheid, en die veiligheid van die land … Continue reading

Blog: Afrikaans in die beroepswêreld van die ouditeur

Julie 15, 2019 deur Admin

Gerhard Wessels, Direkteur, Logista Die vraag – hoe help die moedertaal my in my beroepsrigting is nie die maklikste vraag om te antwoord nie. As ouditeur is die grootste deel van my wêreld syfer georiënteerd en kom ons wees maar … Continue reading

Al meer nuwe tegnologie in Afrikaans beskikbaar

Julie 11, 2019 deur Alana Bailey

Google het pas bekendgemaak dat hulle vertalingstoepassing wat oombliklike vertaling moontlik maak, nou in nog meer tale gebruik kan word.  Dit sluit Afrikaans in!

Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie: Ons gesels met plaaslike entrepreneurs wat laerskoolleerders inspireer

Julie 11, 2019 deur Admin

Deur Leandie Bräsler AfriForum Onderwys en AfriVriendelik wil sowel volwassenes as kinders aanmoedig en inspireer om daar waar hulle is ’n verskil in die gemeenskap te maak. Deur jou vaardighede as entrepreneur te ontwikkel, kan jy moontlik eendag ’n werkgewer … Continue reading

AfriForum se strategieë om skokresultate oor onderwys in Suid-Afrika aan te pak

Julie 3, 2019 deur Alana Bailey

In Februarie vanjaar is met groot gewag aangekondig dat die grootste deel van die Suid-Afrikaanse begroting aan onderwys spandeer gaan word.  Dit sluit in dat R262.4 miljard aan basiese onderrig (met ander woorde onderrig op skoolvlak) toegeken is.  Dit is … Continue reading