Header Artwork

Gansbaai-buurtwag toegerus om misdaad te bekamp

AfriForum se nuutgestigte buurtwag in Gansbaai is nou volledig toegerus om die gemeenskap te beveilig nadat die buurtwag nuwe toerusting, waaronder 29 tweerigtingradio’s en ander noodhulpvoorraad, ontvang het. Thomas van Dalen, AfriForum se provinsiale koördineerder...

AfriForum se Randfontein-tak oorhandig 100 bale voer aan boere

AfriForum se Randfontein-tak het 100 bale voer van nagenoeg 320 kg elk aan boere in Calvinia en Pofadder oorhandig. Dié bale is deur ’n boer wat anoniem wil bly aan AfriForum geskenk. Die burgerregte-organisasie het die aflewerings- en vervoerkoste gedra. “Wanneer...

AfriForum bevorder padveiligheid in Witbank

  Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope week met behulp van ’n plaaslike kontrakteur 20 stoptekens in verskeie strate van dié dorp opgerig. Die tak het ten doel om paaie wat nie voldoende deur die Emalahleni Plaaslike Munisipaliteit onderhou word nie, vir...

AfriForum en Agritrans lewer voorraad in Knysna af

AfriForum en Agritrans het vandag ’n groot hoeveelheid skenkings by Laerskool Knysna afgelewer met die doel om verligting aan inwoners wat deur die brande in en om Knysna geraak is te bring. Die skenkings is deur AfriForum-lede en Agritrans gemaak. Chris Chameleon en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN