Header Artwork

AfriForum-buurtwag help met die blus van brande

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Stilfontein-buurtwag het onlangs gehelp om ’n brand te blus wat aan weerskante van die N12 na Klerksdorp ontstaan het. Pieter du Preez, voorsitter van AfriForum se Stilfontein-buurtwag, sê dat dié buurtwag op 16 Junie 2017 net...

AfriForum reik uit na noodgeteisterde Knysna

AfriForum doen ’n beroep op sowel sy lede as die breër gemeenskap van Suid-Afrika om skenkings vir die brandgeteisterde gemeenskap van Knysna na die burgerregte-organisasie se hoofkantoor in Centurion te neem. Hierdie skenkings sal binnekort na Knysna, wat intussen as...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN