Header Artwork

AfriForum stig ’n tak in Polokwane

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 28 Junie 2017 ’n tak in Polokwane (voorheen Pietersburg) gestig wat spruit uit die behoefte van lede van die gemeenskap om swak dienslewering, veiligheidskwessies en omgewingsprobleme in dié stad aan te spreek. Die...

AfriForum maak Gauteng-Suid se blou-en-groendruppelstatus bekend

AfriForum het in Mei 2017 verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppel) en rioolwater (groendruppel) te bepaal. “Ons kon vasstel dat die oorgrote meerderheid van die dorpe se drinkwater skoon is en geen skadelike...

AfriForum se Heilbron-tak spreek waterprobleme aan

AfriForum se Heilbron-tak het verskeie klagtes van lede ontvang oor waterlekke en ’n watertekort in dié dorp. Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se versuim om hieraan aandag te gee, het die tak genoop om ’n formele klag per brief op 21 Junie 2017 aan die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN