Header Artwork

#HardloopVirHoop is in Frankfort

“Ek glo dat bewusmaking die enigste manier is om die aandag op plaasaanvalle te vestig en die regering te dwing om meer te doen om boere te beskerm. Ek hoop om met hierdie projek ’n verskil in slagoffers se lewens te maak.” Só sê Bennie Roux, ultramaratonatleet, wat...

Aitsa’s vier Afrikaans en meriete

“Die kunste is die suurstof van ’n kultuur en as jy daai pypie begin toedruk dan sterf jou kultuur. Dit is wat ons vroeër by ander toekenningsgeleenthede ervaar het, maar dis nie die geval by die Aitsa’s nie. By die Aitsa’s gaan dit oor Afrikaans en oor meriete,” meen...

Flip Buys se nuwe boek vol kennis, wysheid en insig

Volgens prof. Koos Malan is daar kennis, wysheid en insig in Flip se Buys se nuutste boek, Die pad na Selfbestuur: Anderkant die mislukking van staatsbestuurboek. “Dit is tyd dat Afrikaners besef waar hul plek is en wat hulle te doen staan om daardie plek in te neem...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN