Header Artwork
Die NGV en die verhaal van twee hospitale

Die NGV en die verhaal van twee hospitale

Deur dr Eugene Brink, Strategiese Adviseur vir Gemeenskapsake by AfriForum Ek het onlangs twee hospitale in ’n boerderydorp in landelike Limpopo besoek as deel van AfriForum se rol as waghond oor gesondheidsake. Hierdie hospitale – die een privaat en die ander...
AfriForum se Standerton-buurtwag help om verdagtes vas te trek

AfriForum se Standerton-buurtwag help om verdagtes vas te trek

AfriForum se Standerton-buurtwag het op 22 Augustus 2019 tydens ’n plaaspatrollie ’n verdagte groen Isuzu bakkie opgemerk wat vermoedelik gesteelde kanne diesel vervoer het. Die buurtwag en NYSTIQ het vinnig gereageer en die voertuig agterna gesit. Die Standerton SAPD...
AfriForum se Oos-Rand-takke woon Streeksberaad van Hoop by

AfriForum se Oos-Rand-takke woon Streeksberaad van Hoop by

Die bestuur van AfriForum se Oos-Rand-takke het die afgelope naweek AfriForum se Streeksberaad van Hoop by die Royal Elephant Hotel in Centurion bygewoon. Die doel van dié beraad was om in samewerking met al die AfriForum-takbestuurslede in die noordstreek aan...
AfriForum se Roodepoort-tak en -buurtwag beveilig gemeenskap

AfriForum se Roodepoort-tak en -buurtwag beveilig gemeenskap

AfriForum se Roodepoort-tak en -buurtwag het in Augustus aan verskeie veiligheidsaksies en klopjagte deelgeneem. Op 16 Augustus 2019 het AfriForum se Roodepoort-buurtwag aan die maandelikse massasigbaarheidspatrollie deelgeneem. Dié patrollie is in samewerking met die...
AfriForum se Alfa-buurtwag skep hoop in Hermanus

AfriForum se Alfa-buurtwag skep hoop in Hermanus

AfriForum se Alfa-buurtwag in Hermanus het op 24 Augustus saam met die SAPD en privaat sekuriteitsmaatskappye ’n gesteelde boot opgespoor. Dié boot is omstreeks 22:00 uit Stanford gesteel. Te danke aan parate optrede van gemeenskapslede wat die diefstal aan die...
AfriForum se Williston-tak hou ledevergadering

AfriForum se Williston-tak hou ledevergadering

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Williston-tak het op 23 Augustus 2019 ’n ledevergadering gehou. Tydens hierdie vergadering het J.D. Smit, voorsitter van dié tak, die lede meer van AfriForum vertel, asook waarmee die tak die afgelope jaar besig was. Dr. Theo de...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN