Header Artwork
AfriForum skop #AnkerdorpPadskou in Krugersdorp af

AfriForum skop #AnkerdorpPadskou in Krugersdorp af

AfriForum het sy #AnkerdorpPadskou op 3 September 2019 in Krugersdorp afgeskop om die burgerregteorganisasie se teenwoordigheid in dié dorp te verhoog en saam met die gemeenskap hoop te skep. Die gebied rondom die Paul Kruger-monument is skoongemaak, sodat dit weer...
AfriForum maak Wes-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum maak Wes-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Wes-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in dié provinsie se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe...
AfriForum maak Oos-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum maak Oos-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Oos-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN