Header Artwork
AfriForum verwelkom uitspraak in saak oor vlag-twiet

AfriForum verwelkom uitspraak in saak oor vlag-twiet

Regter Colin Lamont het die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof van die hand gewys dat Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, minagting van die hof gepleeg het. Die klagte is deur die NMS gebring nadat Roets...
AfriForum se Kroonstad-tak maak die dorp skoon

AfriForum se Kroonstad-tak maak die dorp skoon

Die AfriForum-tak in Kroonstad het op 14 September 2019 ’n skoonmaakaksie in die dorp gehou. Dié aksie het agter die ou stadsaal begin en al langs die R76 beweeg. Tydens die aksie het die takbestuur en lede van die gemeenskap rommel opgetel en strate skoongemaak....
AfriForum se Vryburg-buurtwag trek nuwe baadjie aan

AfriForum se Vryburg-buurtwag trek nuwe baadjie aan

Die AfriForum-buurtwag in Vryburg lewer reeds die afgelope ses jaar ’n waardevolle bydrae om misdaad in die omgewing te bekamp. Aangesien nuwe uitdagings egter onlangs ondervind is, het die buurtwag besluit om hul strategie te verander sodat hulle die dorp beter kan...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN