Header Artwork
Hoe reis ek tussen provinsies vir mediese behandeling?

Hoe reis ek tussen provinsies vir mediese behandeling?

Dr. Eugene Brink, AfriForum se strategiese raadgewer vir Gemeenskapsake COVID-19 en die gevolglike inperking in Suid-Afrika het die publiek op verskeie maniere onkant betrap en mense gaan nog vir etlike dae kopkrap oor sekere situasies. Beweging is aansienlik...
AfriForum se Uitsig-buurtwag trek sakerowers vas

AfriForum se Uitsig-buurtwag trek sakerowers vas

Die AfriForum-buurtwag in Uitsig het op 25 Maart 2020 gehelp om twee sakerowers vas te trek. Die buurtwag se veiligheidsvoorsitter het omstreeks 19:00 inligting ontvang dat ’n rooftog besig was om by ’n winkel in die buurt plaas te vind. Alle patrolleerders se hulp is...
AfriForum se Krugersdorp-buurtwag beveilig gemeenskap

AfriForum se Krugersdorp-buurtwag beveilig gemeenskap

Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 23 en 24 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en verskeie sekuriteitsmaatskappye twee verdagtes in hegtenis geneem. Dít volg nadat die buurtwag die afgelope week hoësigbaarheidspatrollies in die omgewing uitgevoer het....
AfriForum se Springs-buurtwag en GPF trek inbreker vas

AfriForum se Springs-buurtwag en GPF trek inbreker vas

’n Lid van AfriForum se Springs-buurtwag het op 24 Maart 2020 in samewerking met die GPF ’n verdagte aangekeer. Morné Greyling, die buurtwaglid, was by een van sy verskaffers in Selection Park toe hy om 08:00 genader en ingelig is dat ’n verdagte op die perseel...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN