Header Artwork

AfriForum se Bethlehem-tak vul slaggate op

Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 18 en 19 Maart 2019 die inisiatief geneem en self slaggate in dié dorp opgevul. Die tak het ook tydens hierdie projek ’n petisie teen die munisipaliteit se swak dienslewering geloods. Die tak het tydens hierdie twee dae...

AfriForum se Randfontein-tak behaal sukses met rioolaanleg

  Die AfriForum-tak in Randfontein het op 20 Maart 2019 ’n groot sukses behaal in ’n kommerwekkende rioolsaak wat die laaste twee jaar sloer. Matiam van Vuuren, Randfontein-takvoorsitter, en Jan Lubbe, Randfontein-ondervoorsitter, het ontwikkelings in...

AfriForum se Ellisras- en Matlabas-buurtwag ontvang opleiding

Lede van AfriForum se buurtwagte in Ellisras en Matlabas het op Saterdag 23 Maart 2019 gevorderde opleiding ontvang in 10 verskillende kategorieë, wat strek van basiese hand-tot-hand-gevegs- en arrestasietegnieke, asook hoe om ’n voertuig te nader. Dié opleiding vorm...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN