Header Artwork

Jou stem is van groot waarde op 8 Mei

Die Solidariteit Beweging en sy lede-organisasies is polities onverbonde en nie tot enige politieke party verbind nie. Die Beweging verteenwoordig egter ’n betekenisvolle meer as 500 000 mense en meen dit is van kritiese belang dat lede in die komende verkiesing stem,...

AfriForum en verkeershoof besleg taxikrisis in Schweizer-Reneke

Die taxi-onrus wat reeds ’n geruime tyd in Schweizer-Reneke voortsleep, is vandeesweek uiteindelik opgelos danksy ingryping deur Alfie Romain, plaaslike verkeershoof, en Esmé Venter, ondervoorsitter van AfriForum se Schweizer-Reneke-tak. Die onrus het ’n hoogtepunt...

AfriForum word ’n tak en buurtwag sterker

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag 29 April 2019 ’n tak en buurtwag in Roodeplaat gestig. Dít volg nadat lede van die gemeenskap bymekaargekom het en die behoefte aan ’n AfriForum-tak – wat swak dienslewering, veiligheidskwessies...

Kom vat vandeesmaand saam met AfriForum hande in George

Die AfriForum-tak in George en gemeenskapslede begin vandag moue oprol om dié Suid-Kaapse dorpie skoon te maak en reg te ruk. As deel van die organisasie se #AnkerdorpPadskou skop die #SkoonWater-projek vir 2019 ook vandag by die Rosemoor-ouetehuis in George af. Takke...

Steyn moet bly!

Ondersteun AfriForum se appèl teen die verskuiwing van die standbeeld van president M.T. Steyn van UV se kampus   Die Provinsiale Erfenishulpbronagentskap het toestemming verleen dat die standbeeld van president M.T. Steyn van die Universiteit van die Vrystaat se...

AfriForum loods landwye #SkoonWater-projek

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 2 Mei 2019 sy #SkoonWater-projek vir 2019 by die Rosemoor-ouetehuis in George – as deel van die #AnkerdorpPadskou – van stapel gestuur. Takke landwyd is ook gemobiliseer om die drinkwater- en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN