Header Artwork

Centurion grondeis: Owerhede belieg gemeenskap

Owerhede, wat besig is om die reusegrondeis in verskeie uitbreidings in Centurion af te handel, weier om verdere en volledige inligting oor dié grondeis aan AfriForum beskikbaar te stel ondanks die formele aansoek wat laasgenoemde versoek. AfriForum gaan nou verdere...

AfriForum se Roodepoort-tak neem deel aan klopjag

AfriForum se Roodepoort-tak het in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), veiligheidsinstansies en sekuriteitsmaatskappye op 23 Mei 2019 aan ’n gesamentlike klopjag onder leiding van die SAPD (Florida, West Rand K9, Tshwane, Sedibeng en TRT) op...

AfriForum se Germiston-tak hou massaskoonmaakaksie

Die AfriForum-tak in Germiston het die vieslike toestand van hul dorp met ’n skoonmaakaksie teengestaan wat op 18 Mei 2019 in die Primrose-gebied van stapel gestuur is. Dié aksie is deel van ’n reeks projekte wat daarop gemik is om probleme in die dorp self...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN