Header Artwork

Ons is vry om oor vryheid te dink

Van tyd tot tyd wroeg ’n mens in jou lewe. Mei was so ’n wroegmaand. Miskien was dit die histerie rondom die afgelope nasionale verkiesing of dalk sommer net die rigting wat sake die afgelope tyd in die land inslaan. Daar is ’n paar insidente die afgelope maand wat my...

AfriForum verklaar dispuut met MultiChoice oor dubbele standaarde

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n dispuut met MultiChoice verklaar na aanleiding van die inkonsekwente toepassing van dié televisiemaatskappy se politieke beleid. Dít volg nadat MultiChoice aangekondig het dat hulle beleid is om nie blootstelling te...

AfriForum verwelkom Panyaza Lesufi se skuif uit die onderwys

Die burgerregtewaghond AfriForum beskou Panyaza Lesufi se skuif uit die onderwysportefeulje as ’n aanwins vir onderwys in Gauteng. David Makhura, premier van Gauteng, het aangekondig dat Lesufi voortaan as LUR vir finansies en e-regering in Gauteng sal optree. Lesufi...

AfriForum plaas vullisterreine onder die mikroskoop

AfriForum het met behulp van takstrukture en vrywilligers die laaste twee maande vullisterreine oor Suid-Afrika heen onder die mikroskoop geplaas. Baie dankie aan al die betrokke persone. Julle skep hoop en verseker dat ons vry, veilig en voorspoedig kan voortbestaan....

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN