Header Artwork

#AnkerdorpPadskou in George sluit af

AfriForum het gedurende Mei 2019 in George gewoeker tydens dié burgerregte-organisasie se #AnkerdorpPadskou. Verskeie aksies is suksesvol aangepak om die dorp op te hef en AfriForum se teenwoordigheid in die dorp op te skerp: Water is by die Rosemoor-ouetehuis...

AfriForum se Oos-Moot-buurtwag help om verdagte vas te trek

AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op Saterdag 1 Junie 2019 in samewerking met die SAPD, Kilnerpark Sekuriteit en die Tshwane Blitspatrollie ’n verdagte vasgetrek wat vermoedelik ’n TV gesteel het. Die TV-eienaar het die diefstal by ’n lid van die Oos-Moot-buurtwag...

Statistiek bewys plaasaanvalle nie sosio-ekonomies gemotiveerd

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die nuutste plaasaanvalstatistiek vir 2019 bekend gemaak. ’n Plaasaanvalslagoffer het ook die grusame gebeure van die aanval waartydens sy geskiet en verkrag is met die media gedeel. Altesaam...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN