Header Artwork

Solidariteit Netwerk gaan R4,5 miljard in toekoms van werk belê

Elke geslag het ’n verantwoordelikheid om sy eie toekoms te skep en te bou. Om dit te doen moet daardie geslag egter dit wat hulle van die vorige geslag ontvang het, gebruik, bewaar, ontwikkel en uitbou ten einde weer iets vir die volgende geslag na te laat. As dit...

AfriForum se Stellenbosch-tak verkies nuwe bestuur

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Stellenbosch-tak het op 3 Junie 2019 ’n nuwe bestuur verkies. Die nuutverkose takbestuur bestaan uit Karin Hanekom (voorsitter), Gabriele Snyman (ondervoorsitter), Antoinette Tigar (sekretaris), Douglas Scholtz...

Rassekwotas in netbal kom neer op ‘kindermishandeling’

Die burgerregte-waghond AfriForum het vandag aangekondig dat die organisasie namens 13 Gautengse netbalspelers gaan optree weens uitsluiting uit provinsiale spanne op grond van hul ras. Die organisasie het op ’n mediakonferensie in Centurion onthul dat hul die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN