Header Artwork

Rehabilitering van die Knysna Tuinroete

Hierdie rehabilitasieprojek het ten doel het om Knysna en die omliggende omgewing te rehabiliteer ná die verwoestende brande daar en beoog om in samewerking met ander belanghebbendes inheemse bome en struike te plant om die gebied mettertyd tot sy eertydse glorie te...

Petisie oor die Tsitsikama-bewaringsgebied

AfriForum is ook bekommerd oor die toekoms van die Tsitsikamma-marienebewaringsgebied (TMBG) en gereed om met jou steun regsaksie in dié verband te neem. Die TMBG is die oudste bewaarde mariene gebied in die wêreld en verskaf ’n unieke habitat vir bedreigde en...

Petisie teen hidrobreking (fracking)

Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in die aarde se kors vry te laat. Miljoene liter water word benodig om slegs een gat te vorm, en duisende gate kan geboor en ondersoek...
Port Elizabeth-tak kompetisie

Port Elizabeth-tak kompetisie

Dit is kompetisietyd en AfriForum se Port Elizabeth‐tak nooi jou uit om vir jou skool te stem. Die skool wat die meeste inskrywings kry, wen ’n borgskap van R10 000. Al wat jy moet doen, is om dié vorm in te vul en jou gunstelingskool te nomineer. So maklik soos...
AfriForum-monumentoudit 2020

AfriForum-monumentoudit 2020

AfriForum wil graag hê ons lede en die gemeenskap moet ingelig wees oor die monumente en gedenkwaardighede in elke dorp en stad. Gemeenskappe is dikwels onbewus van monumente in hul eie omgewing en baie mense het dit nog nooit besoek nie. Daarom is dit belangrik dat...
Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas

Kroonstad se konsentrasiekampbegraafplaas

  Só lyk die begraafplaas in Kroonstad, waar meer as 2 000 vroue en kinders begrawe is wat in die plaaslike konsentrasiekamp gesterf het. Riool- en ander afvalwater uit ’n toiletpapierfabriek oorstroom tans een van die grootste historiese begraafplase in die land...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN