Header Artwork

AfriForum se Mosselbaai-tak vergader met stadsraad

  Die bestuur van die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 7 Februarie 2017 ’n ininligtingsessie vir die uitvoerende raad van die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit aangebied. Die doel van die vergadering was om die burgemeester en munisipale bestuur van AfriForum...

Barkly-Oos-tak en polisie span saam teen misdaad

Barkly-Oos se AfriForum-tak het op 8 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan lt.kol. Adolph, bevelvoerder van die Barkly-Oos...

AfriForum stig buurtwag in Burnside, Nelspruit

  AfriForum het op 4 Februarie 2017 ’n buurtwag in die Burnside-omgewing van Nelspruit gestig. Die buurtwag is gestig om ’n verenigde front te bied teen toenemende gevalle van misdaad in die gebied. Die buurtwagbestuur is: Devon McCullen (buurtwagvoorsitter),...

Lekwa-Teemane Munisipaliteit ignoreer AfriForum se vrae

AfriForum het op 24 Januarie 2017 ’n dringende aksieplan van Kagiso Palagangwe, burgemeester van die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, geëis rakende die terugbetaling van Eskom-skuld, sowel as algemene diensleweringskwessies. Die burgemeester het, ondanks...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN