Header Artwork

AfriForum se Overstrand-tak belê in plaaslike jeug

AfriForum se Overstrand-tak het twee wisseltrofeë vir die beste kreatiewe Afrikaanse skryfwerk aan Hoërskool Hermanus geskenk. Dié trofeë word jaarliks toegeken aan ’n leerling in beide die junior- en seniorfase. “Ons het die trofeë geskenk vir die bevordering van...

AfriForum dra by tot gelukkige einde ná Leandra taxi-kaping

In samewerking met die plaaslike AfriForum-buurtwag, het die Leandra SAPD op 26 Januarie 2017 ’n gekaapte vragmotor aan sy regmatige eienaar terugbesorg. Dit volg nadat drie vermeende taxi-eienaars ’n Leandra-besigheidsman se vragmotor gekaap het en gedreig het om die...

Bloemhof-inwoners vra vir beter bestuur; AfriForum eis optrede

Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dringende aksieplan van Kagiso Palagangwe, burgemeester van die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, geëis nadat meer as 10 000 inwoners se elektrisiteit afgesny is weens wanbetaling deur dié munisipaliteit aan Eskom....

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN