Header Artwork

Nuwe AfriForum-buurtwag in Gansbaai gereed vir aksie

AfriForum se Overstrand-tak het op 18 Februarie 2017 ’n buurtwag in Gansbaai gestig. “Die Overstrand-area loop die afgelope paar maande gereeld deur as gevolg van voorvalle van georganiseerde misdaad, vermoedelik te wyte aan die dwelm- en perlemoensindikate wat die...

George-tak en polisie span saam teen misdaad

George se AfriForum-tak het op 17 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan brig. Phumzile Cetyana, adjunk bevelvoerder van die...

AfriForum-tak in Ottosdal moniteer rioolsituasie

Die gemeenskap van Ottosdal het verlede naweek die benarde rioolsituasie op die dorp aan die plaaslike AfriForum-tak gerapporteer. Talle rioolstortings het voorgekom en dit het gelyk asof die rioolaanleg glad nie operasioneel is nie. Die AfriForum-tak was op die punt...

AfriForum se Kathu-tak verf straatname

Die AfriForum-tak in Kathu het die afgelope naweek besluit om straatname te verf in dié strate waarvan die name nie meer duidelik of glad nie sigbaar was. “Die veldtog is van stapel gestuur omdat dit moeilik is vir die buurtwag wat patrollie ry om strate uit te ken as...

AfriForum Jeug se Kovsie-tak bou aan Afrikaans

AfriForum Jeug se Kovsie-tak het vandag by die Bloemgate-sentrum in Bloemfontein blokke, met Afrikaanse woorde daarop gedruk, opgerig om hul toewyding aan die opbou van Afrikaans uit te beeld. Die studente het ook koeksisters verkoop om fondse in te samel vir die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN