Header Artwork

AfriForum stig Phalaborwa-buurtwag

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 6 Junie 2019 ’n buurtwag in Phalaborwa gestig. Dit volg nadat die gemeenskap ’n behoefte uitgespreek het om hulself te organiseer en om die plaaslike polisiestasie en sekuriteitsmaatskappye met misdaadbekamping in...

AfriForum en SAPD arresteer 12 onwettige myners

AfriForum se Springs-buurtwag het op 7 Junie 2019 in samewerking met AfriForum se lugsteundiens en die polisie ’n klopjag in en om Springs uitgevoer. Altesaam 12 onwettige myners is tydens die klopjag in hegtenis geneem en daar is ook op gereedskap beslag...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN