Header Artwork

#StopMalema

Help AfriForum om toe te sien dat geregtigheid geskied: Ondersteun ons poging om geregtigheid te laat geskied en sluit vandag nog by AfriForum aan: Oops! We could not locate your form. AfriForum voer tans drie hofsake teen Julius Malema. AfriForum eis dat die...

AfriForum dwing Tshwane-metro na onderhandelingstafel

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag by die dringende hof met die Tshwane-metro vergader oor die verhoogde elektrisiteitstarief wat die metro sonder die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se goedkeuring geïmplementeer het. Dit volg nadat...

AfriForum verwelkom vonnis van veroordeelde plaasmoordenaar

AfriForum verwelkom Jan Esterhuise, ’n plaaswerker van Sutherland, se vonnisoplegging op 8 Julie 2019 van lewenslange tronkstraf. Esterhuise is skuldig bevind aan die moord en roof met verswarende omstandighede van Riana Louw du Toit, nadat hy haar op...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN