Header Artwork

Weermag-ingryping slegs tydelike oplossing

Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die weermag se ontplooiing in die Wes-Kaap se bendegeteisterde gebiede. Dié aankondiging volg nadat 13 mense binne 24 uur in Philippi vermoor is. Volgens die Wes-Kaapse provinsiale regering is 1 875 moorde...
Hof bevind Duduzane Zuma onskuldig op twee aanklagte

Hof bevind Duduzane Zuma onskuldig op twee aanklagte

Duduzane Zuma (38), seun van oudpres. Jacob Zuma, is vandag in die Randburgse landdroshof vrygespreek op aanklagte van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur. Landdros Tebogo Thupaatlase het in sy uitspraak gesê die staat kon nie bo redelike twyfel bewys...

AfriForum tevrede dat Duduzane sy dag in die hof gehad het

Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, is vandag in die Randburgse landdroshof onskuldig bevind in die vervolgingsaak vir strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur teen hom. “AfriForum se doel was om seker te maak dat Zuma Jr. soos enige...

AfriForum se Welkom-tak plaas Matjhabeng Munisipaliteit op terme

AfriForum se Welkom-tak het die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor die swak bestuur en agteruitgang van dié gebied se vullisterreine. Geen van dié munisipaliteit se vullisterreine voldoen aan die nodige wetlike vereistes nie. Johan Terblanche,...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN